Friday, September 6, 2013

Some new pix

  
  
  
          
Posted by Picasa

Tyd vir 'n Fly-in 2013

Daarsy amper het ek vergeet van ons blog. Ons hou die 14de September (ja net 'n week weg) weer so klein Mini Flyin of sommer net n lekker kom kuier by ons bring jou mooiste airies en kom "brag" 'n bietjie met jou toertjies. Ons gaan lekker kos hê en koeldrank sal volop wees. Kom kuier gerus saam met ons kom ontmoet die ouens van MRF  enn kom kyk na ons lieflike wide open spaces soos hulle sê.

Almal welkom jets, helis en vliegtuie ons enigeste vereistes wel behalwe dat jy seker moet kan vlieg nê, bring asb jou Samaa Solo kaartjie saam en maak maar seker hys betaal. Net om ons self te cover manne asseblief

Ons begin so van 7am daar vergader, toegang vir inloop is slegs R5, vir die publiek met hul motor in die parkering slegs R15 en die Pilots betaal slegs die hek toegang tot die hanger en dis maar n skamele R15 per voertuig. Ons vriendelike Hobby Freaks hobbyshop het vir ons n vliegtuig geskenk wat ons uitloot teen R20 n kaartjie, 'n kompleet vliegtuig radio batterye als en dit net vir R20 man dis n bargain ne.

Ons het maar ons gewone klubreëls waaraan almal moet voldoen asseblief dis beskikbaar op die webwerf en sal aan al die pilots ook uitgedeel word die oggend. Ons GOUE reël asseblief, AS JY DRINK VLIEG JY NIE! almal meer as welkom om te kuier manne onthou net daai een asseblief dis in ons almal se belang dankie

Ons hoop ons sien julle almal daar

Groete

MRF