Thursday, April 22, 2010

Nou wat nou!!! 10 vir 2!!!

Ja selfs met die beste van ons gebeur dit ook so nou en dan, toe jy kyk en jy kyk weer toes dit klaar verby, twee vliegtuie in 10 minute dis moerse sad. My hart bloei vir julle ouens, sorry hoor...

No comments:

Post a Comment